Baie dankie Anzél en Amanda vir julle goeie en vriendelike diens. Ek is baie gelukkig met my 3 toppies, dit pas perfek!
Vandag toppies gepas en elkeen sit asof dit vir my gemaak is. Anzél ken die produkte en verskaffers om seker te maak jy kry die regte item en grootte!! kwaliteit is uitstekend. Dankie vir die moeite en aandag aan my pakkie…julle laat mens sommer spesiaal voel!
Baie gelukkig met my toppie…Love dit!
Ek het vandag my pakkie gekry wat ek by Madonnas Closet bestel het en eks so beindruk met die kwaliteit van die klere. Die size is true to fit en die diens was uitstekend gewees. Ek gaan virseker nog ‘n bestelling insit. So happy dit het my dag gemaak.

Die Boetiek
By Die Boetiek kry jy net die beste gehalte klere vir die mees bekostigbare prys😁
4 weeks ago
4 weeks ago
4 months ago
4 months ago
4 months ago