ANNETTE BURGER
Baie dankie Anzél en Amanda vir julle goeie en vriendelike diens. Ek is baie gelukkig met my 3 toppies, dit pas perfek!
LIZE BURGER
Vandag toppies gepas en elkeen sit asof dit vir my gemaak is. Anzél ken die produkte en verskaffers om seker te maak jy kry die regte item en grootte!! kwaliteit is uitstekend. Dankie vir die moeite en aandag aan my pakkie…julle laat mens sommer spesiaal voel!
MINKE VAN ZYL
Baie gelukkig met my toppie…Love dit!
JENILEE BROOKS
Ek het vandag my pakkie gekry wat ek by Madonnas Closet bestel het en eks so beindruk met die kwaliteit van die klere. Die size is true to fit en die diens was uitstekend gewees. Ek gaan virseker nog ‘n bestelling insit. So happy dit het my dag gemaak.
[custom-facebook-feed feed=1]
